Toring se baai

Toring se baai
sku: 57164392
1,173.73 руб.
Shipping from: Russia
   Description
Toring lê langs die Weskus, ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners ’n bestaan probeer maak om ’n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar . . . Moenie dié uitsonderlike roman – haar eerste ooit! – deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie. Kotze ken mense en menswees – en dis nêrens so duidelik soos in hierdie besonderse storie nie. Sê befaamde skrywer Dana Snyman oor Kotze se roman: “Kotze ken en verstaan ’n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo ‘n waaragtige goeie storie, kan iets in ‘n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie.”
   Technical Details
abonement: false
age: 0
author: E. Kotze
genres_list: 5079,5208,5211,5228
ISBN: 9780795703560
lang: af
publisher: Ingram
Type: book
Форматы: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT
   Price history chart & currency exchange rate

Customers also viewed