Maal

Maal
sku: 57164687
1,100.37 руб.
Shipping from: Russia
   Description
Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as ʼn vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld – dikwels op paradoksale wyse.Die titel Maal dui op die manier waarop karakters verslinger word deur lewenservaringe soos migrasie, ongesteldheid, familie-intriges en dood. Maal sinspeel ook op die woord “mal”, ʼn term wat in die bundel op figuurlike wyse na een of meer van die karaktertrekke van die individue verwys – en na die lewe self.’n Besonder sterk debuut.
   Technical Details
abonement: false
age: 0
author: Nicole Strauss
genres_list: 5080,5088,5091,5211
ISBN: 9780795800184
lang: af
publisher: Ingram
Type: book
Форматы: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT
   Price history chart & currency exchange rate

Customers also viewed