Ettie Bierman Keur 5

Ettie Bierman Keur 5
sku: 57162847
1,027.02 руб.
Shipping from: Russia
   Description
Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in ‘n krisis gedompel. Is dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?Dit het alles so onskuldig vir die pragtige lugwaardin Mariette Neethling begin. ’n Ryk man, aantreklik, en hy was ooglopend verlief op haar. En nou het sy in ’n nagmerrie-situasie beland waar daar geen pad uit is nie. Mariette aan ’n lyntjie is nog een van Ettie Bierman se verhale wat die leser nie maklik sal neersit voordat die laaste bladsy gelees is nie.Ouverture op Overberg is leesgenot van die allerbeste. Volgens haar oom Jakob se testament sou Kobie Coetzee die plaas Overberg erf, mits sy met John Reynecke trou – die eienaar van die buurplaas wat sy van geen kant af ken nie.
   Technical Details
abonement: false
age: 0
author: Ettie Bierman
genres_list: 5080,5088,5091,5211
ISBN: 9780624050520
lang: af
publisher: Ingram
Type: book
Форматы: EPUB
   Price history chart & currency exchange rate

Customers also viewed