Die Agterhuis -Language: afrikaans

sku: COM9781869191887NEW
ACCORDING TO OUR RECORDS THIS PRODUCT IS NOT AVAILABLE NOW
$18.30
Shipping from: Canada
Description
Op 12 Junie 1942, haar dertiende verjaardag, kry Anne 'n geruite dagboek met 'n slotjie present - 'n geskenk wat sy self uitgesoek het en wat met verloop van tyd 'n sentrale rol as klankbord en vertroueling in haar lewe begin vervul. Wanneer die vervolging van Jode ook in Nederland te erg raak, soek die Frank-gesin saam met ander 'n Joodse gesin skuiling in kamers agter die kantore van die onderneming waar Otto Frank gewerk het. In haar dagboek skryf Anne wat die gesin ervaar, lewer sy kommentaar oor die dikwels gespanne verhoudings tussen die lede van die twee gesinne in die beknopte omstandighede en doen sy ook verslag oor die gewaarwordinge en gevoelens van 'n jong meisie in uiters moeilike omstandighede. Die dagboekinskrywings word in Augustus 1944 gestaak toe die "onderduikers" aan die Nazi's verraai is en almal na Duitse konsentrasiekampe gestuur is. Otto Frank het die konsentrasiekamp oorleef, Anne se dagboek weer opgespoor en dit laat publiseer. Sedertdien is dit uit Nederlands in vele tale vertaal. Lina Spies is met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se prys vir vertaalde werk bekroon vir haar uitmuntende omskakeling van die Nederlandse bronteks na suiwer, sprankelende Afrikaans.
Price history chart & currency exchange rate
Customers also viewed

$14.28
9 Color Mini Sweater for Women Optitch Knitted Cardigan Sweaters Solid Button Red Mujer Sueter Oversized Cardigans Winter Autumn
aliexpress.com
$82.99
Teapot Japanese-style glass teapot modern flower teapot drip filter freshly ground coffee pot coffee utensils
aliexpress.com
$7.23
Components IC Chip Module Cpu Circuit Board PCB Electronic Production Welding Fixed Test Probe Pressure Needle Burning A
aliexpress.com
$7.70
20Colors Face Body Paint Water-Based Halloween Party With Brush Fancy Body Art Makeup Pigment Body Painting Beauty MakeupTool
aliexpress.com
$2.59
Daily Plan Schedule Book 2024 To Do List Planner Reminder Notebook Office Supplies Portable Agenda Book
aliexpress.com
$11.07
Пылесборники для Roborock S8 + /S8 Pro Ultra / S7 Maxv Ultra / Q5 / Q5 + / Q7 + / Q7 Max + пылесборник, 12 шт.
aliexpress.ru
$25.17
2023 Winter New Men Warm Thick Windproof Parkas Jacket Coat Mens Waterproof Hooded Casual Brand Outwear Detachable Hat Coat Male
aliexpress.com
$1.09
Anime Jujutsu Kaisen Gojou Shake Action Figure Stand Model Plate Desk Decor Cute Shaking Acrylic Standing Sign Toy Fans Gifts
aliexpress.com
$8.21
DIY 56D Lash Bond and Seal Eyelash Glue Remover Applicator Lash Clusters Eyelash Extensions Complete Kit Makeup Set
aliexpress.com
$2.56
For BMW 1/2/3 series X1 Accessories Key Start Button Decorative Frame Interior Covers stickers Trim Car Styling
aliexpress.com
$1.50
8.5x15cm Halloween Christmas Party Luminous Butterfly Snowflake Self Adhesive Nail Sticker 2020 New Nail Art Makeup Stickers
aliexpress.com
$146.37
designer h home bag wax thread handmade buckle kangkang epsom cowhide small size flight attendant with hand palm pattern 19cm single shoulde
dhgate.com
$29.99
Цветная и краска, совместимая с Ford America, автомобильная краска для подкрашивания-BRIGHT AQUA MET-7H-базовый уход
aliexpress.ru
$24.64
2024 Мужские льняные рубашки с длинным рукавом на пуговицах, повседневные летние рубашки свободного покроя в домашнем стиле S чёрный
joom.ru
$11.78
Anime Honkai: Star Rail Imbibitor Lunae Blade Bronya Mouse Pad Mousepad Mouse Mat Keyboard Computer Gamer Desk Mat Xmas Gift
aliexpress.com





